visie
Om 'n verskil te maak in die gemeenskap en in die wêreld.
Missie
Matteus 28:19
Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
Wie is ons
Woord en lig is 'n dinamiese gemeente wat ontstaan het in 2003. Die gemeente was gestig deur pastoor Jaco Barkhuizen op 'n plot in Swacina Park. Na talle verskuiwings wat plaasgevind het, het die gemeente 'n perseel bekom in Booysens Pretoria. Die gebou was geokkupeer sedert 2009. Die ontstaan van die gemeente was die resultaat van geloof in God. God het voorsien dat die gebou kontant opgerig kon word. Aan God al die ere.