.:: Welkom by Woord en Lig ::.

Indeks

   
building

Woord en Lig is ‘n jong
en dinamiese gemeente wat
‘n passie in ons harte het vir
God en die mens van vandag.

Woord en Lig gemeente is
vir die hele gesin, enige ouderdom.

 
Dienstye:
Sondae - oggend: 09:00
             - aand: 18:00
Kinderkerk: 09:00
Woensdae: 19:00
   
Jeugaand
Vrydae: 19:00
   
Kinderkerk
Kinders: Voorskool - 9 jaar
Kinders: 10 - 12 jaar
Tieners: 13 - 18 jaar
Adres:
Luderitz straat 729, Booysens, 0082

Posadres:
Weir straat 620, Pretoria Tuine, 0082

Kontak nommers:s
+2783 519 1737

Faks nommer:
+2786 524 1675

E-Pos: admin@woordenlig.co.za
   

Geaffilieerd met Lewende Woord

Lewende Woord Geaffilieerde Gemeentes is ’n platform wat geskep is vir gemeentes en bedieninge wat in broederskap met Lewende Woord wil affilieer.